Playball – Afrikaans

[et_pb_section admin_label=”Section” fullwidth=”off” specialty=”off” transparent_background=”off” background_color=”#28a8e3″ allow_player_pause=”off” inner_shadow=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” padding_mobile=”on” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” make_equal=”off” use_custom_gutter=”off” custom_padding=”15px||15px|”][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Aktiwiteite ” background_layout=”dark” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Aktiwiteite – Playball

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section admin_label=”section” transparent_background=”off” background_color=”#ffffff” allow_player_pause=”off” inner_shadow=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” padding_mobile=”on” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” make_equal=”off” use_custom_gutter=”off” module_id=”playball”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Playball” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” module_class=”activities”]

Playball

[/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Die eerste program wat die ontwikkeling van …” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” module_class=”activities”]

Die eerste program wat die ontwikkeling van lewensvaardighede deur middel van sport vaardighede erken en inkorporeer.

Playball is PROGRESSIEF

Kinders vorder van ‘n formele inleiding tot beweging- en balvaardighede tot meer gestruktureerde sportdeelname.

Playball is OPVOEDKUNDIG

Positiewe afrigtings metodes word gebruik om lewensvaardighede soos onafhanklikheid, selfvertroue, moed, dissipline, konsentrasie en luistervaardighede, goeie sportmangees, verantwoordelikheid en sosiale interaksie te ontwikkel.

Playball is PROFESSIONEEL

‘n Navorsing- en ontwikkelingspan het die program oor ‘n tydperk van meer as 20 jaar verfyn en is voortdurend besig om die inhoud van alle fases wat aangebied word, op te gradeer.

Playball is GESPESIALISEERD

Afrigters word dikwels opgelei om gespesialiseerde afrigtingsmetodes sowel as spesiaal ontwerpte toerusting te gebruik.

Playball skep HOË STANDAARDE

Studente ontvang gereelde vorderingsverslae en ‘n sertifikaat by die voltooiing van elke vlak.

Playball is RESULTAAT-GEORIËNTEERD

Klein groepe verseker voldoende individuele aandag asook ‘n uitstekende leer-omgewing.

Playball is PRIORITEIT

Deur middel van sport bied Playball kinders die geleentheid om alle aspekte van hul lewens te ontwikkel.

Playball Program Vlakke:

Elke vlak bied die relevante ouderdomsgroep ‘n program om te fokus op ‘n spesifieke ontwikkelingsvlak:

  •  2 can do: 2 turning 3
  • Watch me at 3: 3 turning 4
  • Dinkies: 4 turning 5
  • Preps: 5 turning 6
  • Players: 6 to 9 jaar

Vir meer inligting:

Annelien van Deventer
Sel: 082 734 6242
E-pos: playball@mtnloaded.co.za

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]