Gimnastiek

Sport – Gimnastiek

Gimnastiek

Die sport van Ritmiese Gimnastiek kombineer visie met oog-hand/liggaam ko-ordinasie en balans in ‘n dinamiese omgewing. Sportsvisie bied aan Ritmiese Gimnaste die visuele voordeel wat leerders nodig het vir ‘n top prestasie
Ritmiese Gimnastiek is ‘n baie uitdagende sport waarvoor ons gimnaste lief is!!
Kontak nommers vir meer inligting:
Elizabeth Huisamen 082 534 4707 / Eloize du Preez 072 289 2090

Pryse per kwartaal vir 2018:

Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4-8
R650 R700 R750 R950

Tye 2018:

Vlak Ouderdom Mo Di Wo Do
Vlak1 / Groep A 6 – 10 14:45 – 15:30 14:45 – 15:30
Vlak 1 / Groep B 6 – 10 14:45 – 15:30 14:45 – 15:30
Vlak 2 10 – 11 15:30 – 16:30 15:30 – 16:30
Vlak 3 11 – 12 16:30 – 17:30 16:30 – 17:30
Vlak 4 – 8 all 14:45 – 17:00 14:45 – 17:00