Hokkie

Sport – Hokkie

Hokkie

Oefentye: 1ste Kwartaal

Ouderdom Afrigter Mo Di Wo
0/7 Seuns: Ellie Odendal, Jeanne-Mari Coetzee, Ingha Richards,
Meisies: Magdalena Burger, Janine Kapp, Lurika van Dyk
13:00 – 13:45 13:00 – 13:45
0/8 Seuns: Chelley Kriel, Jonelle Burnett, Anelia du Plessis, Jeanine Pansengrouw, Caylynn Jordaan,
Meisies: Lize Fouche, Hanlie Bruyns, Marelize Nieuwoudt
13:00 – 13:45 13:00 – 13:45
0/9 Seuns: Biance van Onselen, Natasha Hanekom, Dori-Ann Martin, Monica Hugo,
Meisies: Alida Bornman (ouer), Grethe Warnich, Susann Louw, Carla Rossouw
13:00 – 13:45 13:00 – 13:45
0/10 A+B Seuns: Jonelle Burnett, Meisies: Monique Nel 14:30 – 15:30 14:30 – 15:30
0/10 C+D Seuns: Schalk Fourie, Meisies: Helen Lane 14:30 – 15:30 14:30 – 15:30
0/10 E+F Seuns: Jeanine Pansengrouw, Meisies: Elize-Mari Jacobs 14:30 – 15:30 14:30 – 15:30
0/11 A+B Seuns: Ingha Richards, Meisies: Marno Horn 14:30 – 15:30 14:30 – 15:30
0/11 C+D Seuns: Niki Kotze, Meisies: Chrisna Swanepoel 14:30 – 15:30 14:30 – 15:30
0/13 A Seuns: Ilze Cordier, Chelley Kriel, Meisies: Simonne Hills 15:30 – 17:00 15:30 – 17:00
0/13 B+C Seuns: Ronel Swart, Meisies: Chantal von Arx 15:30 – 17:00 15:30 – 17:00

HOKKIE [Jaarverslag 2020]

Grondslagfase Hokkie / Foundation Phase Hockey:

2020 het afgeskop met ‘n wonderlike “Sportways” hokkiekliniek in Worcester waar baie van ons spelers en afrigters betrokke was. Nuwe vaardighede is aangeleer, hokkievriendskappe is gevorm en wedstryde is gespeel. Ons was opgewonde en reg vir die seisoen om te begin! Min het ons geweet wat vir ons wag… Na enkele oefensessies het die jaar se skoolhokkie tot ‘n einde gekom. Daar het egter hierdie jaar ‘n nuwe geleentheid vir ons leerders gekom. “Worcester Warriors” is ‘n PSI hokkieklub wat November in Worcester geopen het. ‘n Paar van WPS se spelers het aangesluit en speel nou weekliks by hulle.

Nog goeie nuus is dat “Sportways” weer Januarie 2021 na Worcester kom. Onder 10 tot 18 spelers word aangemoedig om hierdie wonderlike geleentheid te benut.

Ons sien uit na volgende jaar en kan nie wag om die bal weer aan die rol te kry nie.

 [C. Kriel]

 

 

SENIOR HOKKIE/ HOCKEY:

I will summarise this season in Nelson Mandela’s quote that states, “I never lose. I either win or learn.” So in this season I have learned that time is precious, that something needs to be gone before you really miss it, that friends and family are very important and that every bad season will end.

2020 is beslis ‘n jaar wat niemand sal vergeet nie. ‘n Jaar waar ons nie die geleentheid gekry het om ons hokkietalente te kon uitleef op die veld nie, maar wel ‘n jaar waar ons kon reflekteer en met opgewondenheid aan 2021 kon beplan.

We want to thank our u/13 sponsors, 7stars and USN. We are so excited that you are a part of our
team! To all our grade 7 hockey players, we wish you the best for next year. May you be blessed
and enjoy your hockey to the fullest!

[Ilze Cordier]