[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″ background_color=”#f25141″ custom_padding=”15px||15px|” custom_padding_tablet=”15px||15px|” transparent_background=”off” padding_mobile=”on” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on”][et_pb_row _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text admin_label=”Sport” _builder_version=”3.27.4″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” background_layout=”dark” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
Sport – Rugby
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ custom_padding_last_edited=”on|desktop” admin_label=”section” module_class=”sport athletics” _builder_version=”3.22″ background_color=”#ffffff” custom_padding_tablet=”50px|0|50px|0″ custom_padding_phone=”” transparent_background=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on”][et_pb_row admin_label=”row” _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text admin_label=”Rugby” module_class=”activities” _builder_version=”3.27.4″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
Rugby
[/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Practice Times: 1st term 2018″ _builder_version=”3.27.4″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” use_border_color=”off”]
Practice Times: 1st Term / 0/13A as arranged (practice starts 25 February)
Age | Teacher | Mon | Tue | Wed | Thu | Fri |
o/7 | Dirkie Adams, Brent Geldenhuys, Marno Horn | 12:45 – 13:45 | 12:45 – 13:45 | |||
o/8 | Harry Nell, Greyling Geldenhuys, Schalk Fourie | 12:45 – 13:45 | 12:45 – 13:45 | |||
o/9 | Francois Pretorius, Johan de Beer, Andries Lotter | 12:45 – 13:45 | 12:45 – 13:45 | |||
o/11 A | David McLaren, Brent Geldenhuys | 14:30 – 16:00 | 14:30 – 16:00 | |||
o/11 B | Kobus van Dyk, Johan de Beer | 14:30 – 16:00 | 14:30 – 16:00 | |||
o/11 C & D | Johan de Beer, Andries Lotter, Greyling Geldenhuys | 14:30 – 16:00 | 14:30 – 16:00 | |||
o/13 A | Andre Cilliers, Gerhard van Rensburg, Johan Swanepoel | 14:15 – 16:00 | 14:15 – 16:00 | As Arranged | ||
o/13 B, C & D | Chris Nel, Francois Pretorius, Dirkie Adams, Schalk Fourie | 16:00 – 17:30 | 16:00 – 17:30 |
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″][et_pb_row _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text _builder_version=”4.8.2″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” hover_enabled=”0″ use_border_color=”off” sticky_enabled=”0″]
RUGBY [Annual report 2020]
Primêre Skool Worcester het hierdie jaar met groot opgewondenheid afgeskop oor ‘n propvol rugby- kalender wat voorlê. Die opgewondenheid is egter deur ‘n wêreldwye pandemie geblus en alle rugby is afgestel vir die jaar. WPS had the opportunity to have played a few mathes before rugby was stopped completely.
A group of u.13 rugby players had the chance to represent our school at Hopefield’s sportsday. The school buses left the Saturday morning, bright and early, fillied with rugby boys full of excitement and school spirit. They were ready to kick oof the rugby season in full force and proved it by winning both of their games. A very successful day!
Met die jaarlikse Noord-Suid Toernooi in die Paarl en die Wildeklawer Toernooi in Kimberley wat voorlê, is die o.13 A-rugbyspan gekies en vertrek hulle na die Oakdale Rugbydag vir hulle eerste wedstryde as ‘n span saam vir die jaar 2020. Die seuns het met skouspelagtige rugby al drie hulle wedstyde gewen. Die skole wat daardie naweek die knie moes buig vir WPS se foutlose 15-man rugby was Laerskool Outeniqua, Laerskool Lochnerhof en Laerskool Jeffreybaai.
Die volgende stop vir hierdie belowende groep o.13 A-rugbyseuns was Klein Boishaai se rugbydag. Op hierdie dag word daar in drie formate van die spel gespeel, sewes, tienman en 15-man rugby. Dit was ook die enigste rugby wat WPS se ander ouderdomsgroepe kon speel. Hulle het hulle baie goed van hulle taak gekwyt en ons skool se naam hoog gehou. WPS se o.13 A-manne het weereens die toeskouers bederf met pragtige hardloop rugby en het die trofees vir die aanskoulikste rugby, in die tienman- en 15 man-formaat, ingepalm. Die twee wedstyde wat
uitgestaan het op die dag was die oorwinnings teen die gasheerskool Klein Boishaai en Durbanville. WPS se o.11 A-manne het op hulle beurt die toeskouers gereeld rede gegee om op en af te spring met pragtige aanskoulike rugby en het ook ‘n trofee huis toe geneem vir die aanskoulikste o.11-sewespan van die dag.
Primêre Skool Worcester se rugby was gesond en slaggereed vir die jaar se uitdagende wedstyde en toernooie. Daar was egter net een ding wat hierdie talentvolle rugbyseuns kon keer…Covid 19.
Alles is skielik tot stilstand geruk en rugby vir die jaar 2020 was verby. Die jaar het leeg gevoel sonder rugby en ‘n mens moes so nou en dan stil word en ‘n traan uit die oog vee of ‘n knop in die keel sluk oor wat kon gewees het, veral as die datums van Noord-Suid en Wildeklawer gekom en gegaan het. Dit laat ‘n mens net weer besef watter groot voorreg dit is om te kan uitdraf op ‘n rugbyveld en die spel rugby te speel en te geniet.
[C. Nel]
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]