Skaak

Sport – Skaak

Skaak

Oefentye:

Graad Afrigter Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag
FP Chess (Gr 2-3) Grietjie Botha 13:45 – 14:45
Snr Chess (Gr 4-7) Jacky du Plessis / Natasha Hanekom 14:15 – 15:15 14:15 – 15:15  Wedstryde

SKAAK [Jaarverslag 2020]

Junior Skaak

Ons junior skaakspan gaan van krag tot krag! Van ons spelers word alreeds vanaf Speelgroep en Graad R geïdentifiseer en stadig aan die spel bekend gestel. Ons leer en oefen al die skuiwe van elke stuk, hoe om met sekere kombinasies te skaakmat asook die basiese openingsbeginsels van skaak.

Ons spelers presteer pragtig tydens toernooie op streek- en provinsiale vlak. Ons sien baie uit na nuwe talent in 2021.

[G. Botha]

 

Senior Skaak

SAJCC: 3-12 January 2020 (Birchwood Hotel & Conference Centre –JHB)

1 van ons leerlinge was genooi om aan die SAJCC 2019 deel te neem aan die einde van 2019.

  • Sean Neethling

5.4.3 Wellington Trial 1 – 8th February 2020

u/7
Danny Milhomem – Gold

u/9
Lucas Milhomem – Gold
Anrich Swiegers – Bronze
Alakhe Mapingana – 5th

u/11
Sean Neethling – Bronze
Louis van Zyl – 30th
Jakkie du Preez – 75th
Adrien Neethling – 62nd
David Coetzee – 34th
Heinro Roodt – 71st
Deuwin Gordon – 51st

u/13
Rafael Davids – Bronze 7th

5.4.4 Geen Skaakliga 2020 a.g.v. COVID nie.
5.4.3 Geen Top Schools 2020 a.g.v. COVID nie.

We would like to thank our parents for your support and understanding during this challenging year. We are looking forward to a wonderful year of chess in 2020.

[J. du Plessis – Chess Coordinator ]
Coach – Deon Pick