Swem

[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″ background_color=”#f25141″ custom_padding=”15px||15px|” custom_padding_tablet=”15px||15px|” transparent_background=”off” padding_mobile=”on” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on”][et_pb_row _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text admin_label=”Swem” _builder_version=”3.27.4″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” background_layout=”dark” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Sport – Swem

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ custom_padding_last_edited=”on|desktop” admin_label=”section” module_class=”sport athletics” _builder_version=”3.22″ background_color=”#ffffff” custom_padding=”||0px|” custom_padding_tablet=”50px|0|50px|0″ custom_padding_phone=”” transparent_background=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on”][et_pb_row admin_label=”row” _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text admin_label=”Swem” module_class=”activities” _builder_version=”3.27.4″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Swem

[/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Details” _builder_version=”3.27.4″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Die wêreld om ons kinders verander teen ’n geweldige pas. Ons jong kinders is vertroud met nuwe tegnologie en toestelle wat skaars 5 jaar vantevore ontstaan het. Hierdie tegnologie het as te ware saam met ons kinders ontwikkel. Swem as sport verleen die nodige selfvertroue aan leerders wat hulle nodig het in ons immer veranderende wêreld.

Ons swemmers is baie passievol oor die sport. Hulle liefde vir swem verseker dat hulle toegewyd bly. Swem leer die kinders om hard te werk en hard te speel en sodoende groei hulle ook as individue.

[/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Oefentye:” _builder_version=”3.27.4″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” use_border_color=”off”]

Oefentye: 1ste Kwartaal

Ouderdom Afrigter Mo Di Wo Do Vr
Dogters Gr 1 – 2 Margo le Roux (Organiseerder), Ingrid van der Westhuizen (Afrigter) 12:45 – 13:45 12:45 – 13:45
Seuns Gr 1 – 2 Margo le Roux (Organiseerder), Ingrid van der Westhuizen (Afrigter) 12:45 – 13:45 12:45 – 13:45
Seuns + Dogters Gr R Margo le Roux (Organiseerder), Ingrid van der Westhuizen (Afrigter) 07:30
Swem vir Gr 4 – 7 is nie ‘n skoolaktiwiteit nie, alhoewel die skool die gala’s bestuur.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ custom_padding_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.22″ background_color=”#ffffff” custom_padding=”0px|||” custom_padding_tablet=”50px|0|50px|0″ custom_padding_phone=”” transparent_background=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on”][et_pb_row _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text _builder_version=”4.8.2″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” hover_enabled=”0″ use_border_color=”off” sticky_enabled=”0″]

SWEM [Jaarverslag 2020]

Ons het hierdie jaar afgeskop met ons eie WPS Interhuis Swemgala. Dit was ‘n groot sukses te danke aan al die onderwysers wat saamgewerk het, nes die Bloumasjien kan!
Die gala was gehou by HTS Drostdy. Die swembad en geriewe was in tip-top kondisie en dit het bygedra tot die sukses van die dag. 32 senior swemmers het deelgeneem en 27 junior swemmers. Dit was goed om ons swemmers teen mekaar te laat kompeteer, want so kon ons vasstel wie is die skool se sterkste swemmers, met die oog op toekomde gala’s wat in die jaar sou plaasvind.

The next gala we took part in was Paarl Boys’ Primary Relay Gala. Only the seniors had to make up relay teams of four swimmers in a team. Unfortunately we don’t have enough swimmers to make up teams for each year group and we had to use some of the younger swimmers to help out. They did their utmost best and succeeded. It was heart-warming to experience the enthusiasm of our swimmers. To competition was strong but we showed guts. The school that took part were Kenridge Primary, Hugenote Primary, Slot van die Paarl, Girls’ High, eikestad
Primary.

Reeds vroeg in die jaar het die Senior swemmers ingespring vir ‘n aflosgala, gehou deur Paarl Primêre Seunskool. Weens ‘n tekort aan swemmers, moes van die jonger swemmers uithelp om ‘n aflosspan vol te maak. Dit was wonderlik om te sien hoe entoesiasties die swemmers is en bereid was om uit te help. Met hierdie gala kon ons regtig sien dat die kompetisie “anderkant die berg” baie sterk is. Nogsteeds het ons swemmers nie teruggestaan nie en die dag as ‘n leerskool gesien. Deelnemende skole was Laerskool Kenridge, Laerskool Hugenote, Paarl Gimnasium, Slot van die Paarl, Hoër Meisieskool en Eikestad. Laerskool Gericke se uitnodigingsgala was ‘n groot byeenkoms met baie skole wat deelgeneem het. Al die swemmers kon by hierdie gala wys wat in hul steek. Weereens was dit vir baie swemmers hul eerste gala in ‘n 50m-swembad. WPS het wegestap met 6 goud, 6 silwer en 2 brons medaljes. Die ster-swemmers van die dag was, Mila Kock, Kate Botha, Carl van der Westhuizen, Disha Patel, Paris Burger, Theuns van der Westhuizen en Luhle Mpekulu.

The last gala we took part in was Worcester-Oos’ swimming gala. It was held at De La Bat Swimming Pool. This swimming pool is also 50m in distance. WPS did really well and managed to bring home 9 gold, 6 silver and 9 bronze medals. The stars of the day were Mila Kock, Kate Botha, Mia Coetzee, Allen Basson, Lulu Salie, Carl van der Westhuizen, Disha Patel, Chelsey Burger, Tom Botha, Paris Burger, Lize Viljoen, Theuns van der Westhuizen and Eugene Walker. Unfortunately Swimming South Africa has cancelled the South African Champs that
were due to take place in March 2020. Paris Burger was supposed to take part in this event, but due to Covid 19 we are still waiting for the new date for the various champs.

Baie dankie aan die twee afrigters van Crazy Splash, Ingrid van der Westhuizen en Talitha Nortje, wat ons swemmers voorberei en ondersteun het in al die galas waaraan hulle deelgeneem het. Ouers speel ook ‘n groot rol en ons waardeer elke ouer se ondersteuning.

[M. NEL]

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]