Tennis – Afrikaaans

Sport – Tennis

Tennis

Oefentye: 1ste Kwartaal

Ouderdom Afrigter Mo Di Wo Do
O/7 Klasonderwyseresse 13:00 – 13:45 13:00 – 13:45
O/8 Klasonderwyseresse 13:00 – 13:45 13:00 – 13:45
O/9 Klasonderwyseresse 13:00 – 13:45 13:00 – 13:45
1ste + 2de Dogters en Seuns Chantal von Arx, Ilze Cordier 14:30 – 15:45 14:15 – 16:00 / Wedstryde
3de + 4de Dogters en Seuns Chantal von Arx, Ilze Cordier 14:15 – 15:30 14:15 – 16:00 / Wedstryde
Privaat afrigting Jonelle Burnett (Privaat) 14:00 – 15:00 14:00 – 15:00
Beginners seuns + meisies Lize Fouche, Grethe Warnich, Biance van Onselen 15:30 – 16:30 15:00 – 16:00

TENNIS [Jaarverslag 2020]

2020 was a difficult year for us all. Luckily it did not affect the start to our season as we won most of our matches. This year we had the opportunity to participate in two leagues and shall hopefully continue in the new year.

Die tennis groepe hou aan groei en ons is bly om te sien dat die leerders die sport so baie geniet. Ons is dankbaar vir die hulp van Mej. Warnich en Mev. de Beer wat vir ons nuwe talent aan die gang hou. Tennis is ‘n wonderlike sport om jou kind selfvertoue te leer en ons sien dit elke dag met ons spelers op die baan.

We are very proud of our tennis players who kept active. Unfortunately they were not able to participate in as many tournaments as they usually do. Wilson tournaments were still attended and the following learners made it into the Cape Winelands tennis teams; Albert Nel 6.MH, Peter Basson 5.PLR; Lara van Zyl 5.PLR, Katinka Hanekom 4.IC and Phia Bornman 4.CS.

Gelukkig kan ons vir oulaas ‘n bietjie tennis speel in die laaste kwartaal wat ons die geleentheid gee om totsiens te sê aan ons graad 7-tennisspelers. Ons wens hulle alle sterkte toe vir die toekoms.

Ons sien baie uit na 2021!

[C. Roothman en I. Cordier]