“I have learned that people will forget what you said, people will forget what you did, but people will never forget how you made them feel.” – Maya Angelou
Baie dankie aan mnr. Tiaan Radyn van Rest Assured en mnr. Neels Hennig van Leaders vir die skenk van ‘n bed vir Christiaan Neethling. (Graad 1-leerder van Worcester-Noord wat onlangs gediagnoseer is met Leukemie.)