Buitemuurse aktiwiteite

ATLETIEK • HOKKIE • KRIEKET • NETBAL • RUGBY • SKAAK • SWEM • TENNIS • LANDLOOP

By WPS glo ons dat sport 'n kernaspek van 'n gesonde leefstyl is en dat dit die geleentheid bied vir ons leerders om selfvertroue te bou, hul onafhanklikheid en sportmangees te groei terwyl vriendskappe versterk word. Sport speel 'n lewensbelangrike rol in die volronde opvoeding van elke leerder by WPS. Ons klem val op deelname, genot van die spel en die ontwikkeling van vaardighede eerder as 'n 'wen teen alle koste'-benadering. Ons sien buitemuurse aktiwiteite as 'n verlenging van die onderrigtaak, wat bydra tot gebalanseerde kinders. Met 'n wye verskeidenheid sportsoorte wat aangebied word, streef ons daarna om elke leerder tot graad 7 te betrek en te inspireer!

Somer Sport

ATLETIEK

KRIEKET

SWEM

TENNIS

LANDLOOP

Winter Sport

RUGBY

NETBAL

HOKKIE