[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″ background_color=”#f25141″ custom_padding=”15px||15px|” custom_padding_tablet=”15px||15px|” transparent_background=”off” padding_mobile=”on” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on”][et_pb_row _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text admin_label=”sport” _builder_version=”3.27.4″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” background_layout=”dark” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
Sport – Atletiek
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ custom_padding_last_edited=”on|desktop” admin_label=”section” module_class=”sport athletics” _builder_version=”3.22″ background_color=”#ffffff” custom_padding_tablet=”50px|0|50px|0″ custom_padding_phone=”” transparent_background=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on”][et_pb_row admin_label=”row” _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text admin_label=”Atletiek ” module_class=”activities” _builder_version=”3.27.4″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
Atletiek
[/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Oefentye” _builder_version=”3.27.4″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” use_border_color=”off”]
Oefentye: 1ste Kwartaal
Item | Afrigter | Ma | Di | Wo | Do | Vr |
Naellope & Middel Afstand | Dirkie Adams, Johan Swanepoel, Niki Kotze, Le-Anne Gregg, Andries Lotter, Didi Mans | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 |
Naellope (slegs soos gereël) | Johan Swanepoel | 15:00 – 16:00 | 15:00 – 16:00 | |||
Hekkies | Gerhard van Rensburg, Brent Geldenhuys | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 |
Gewigstoot | Francois Pretorius, Johan de Beer, Schalk Fourie , Greyling Geldenhuys | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 |
Spiesgooi | Ilze Cordier, Chrisna Swanepoel, Marno Horn | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 |
Diskus | Kobus van Dyk, Chris Nel, Elize-Mari Jacobs | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 |
Verspring | Jonelle Burnett, Monique Nel | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 |
Hoogspring | Chantal von Arx, Karlien Pretorius, Petro le Roux, Mignon Carstens | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 | 07:00 |
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″][et_pb_row _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text _builder_version=”4.8.2″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” hover_enabled=”0″ use_border_color=”off” sticky_enabled=”0″]
ATLETIEK [Jaarverslag 2020]
2020 het sy eie uitdaging gebring, maar WPS was gelukkig genoeg om ‘n gesonde atletiekseisoen te voltooi. Die manspersoneel onder leiding van mnr. Swanepoel, het ons bane weer so mooi uitgelê, dat ons Kleureatletiek, Prestige byeenkoms en Grondslagfase Atletiek sonder enige probleem kon voortgaan, dit het baie mooi gelyk. Ons 7 Stars byeenkoms is ongelukkig afgestel a.g.v. omstandighede.
WPS is weer aangewys as die Worcester Kampioene en baie van ons atlete kwalifiseer vir die Noord-Boland byeenkoms, asook vir die Boland byeekoms. Ons o.11-seuns aflosspan behaal ‘n 2de plek by Boland en ons o.12- meisies aflosspan laat die ander stof eet met ‘n oortuigende wen by Boland. 5 van ons atlete ontvang hul Boland kleure: Grace Jacobs o.12-100m, Krige le Roux o.12-Hekkies, Joané Swanepoel o.12 Hekkies, Muneeba de Bruin o.11-Gewigstoot en Brent-Leigh Ekstraal o.11-Verspring. Xylon Benjamin het ‘n 2de plek behaal in die 60m en ‘n
3de plek in die 80m naellope. Joané Swanepoel, Grace Jacobs en Brent-Leigh Ekstraal het die naweek daarna ook by die Wes-Kaapse Kampioenskappe gewys wat hulle het en word gekies om vir die Wes-Kaap te gaan deelneem by die SA’s.
Ongelukkig is die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe gekanseleer as gevolg van die Covid-19 pandemie en geen
atletiek het verder vanjaar plaasgevind nie.
Daar is ook geen byeenkomste wat plaasvind in die 4de kwartaal nie, om die veiligheid van die atlete en hulle families, afrigters en die onderwysers te verseker.
Ons is baie trots op elke atleet wat WPS verteenwoordig het hierdie jaar.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]