[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″ background_color=”#f25141″ custom_padding=”15px||15px|” custom_padding_tablet=”15px||15px|” transparent_background=”off” padding_mobile=”on” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on”][et_pb_row _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text admin_label=”Sport” _builder_version=”3.27.4″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” background_layout=”dark” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
Sport – Netbal
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ custom_padding_last_edited=”on|desktop” admin_label=”section” module_class=”sport athletics” _builder_version=”3.22″ background_color=”#ffffff” custom_padding_tablet=”50px|0|50px|0″ custom_padding_phone=”” transparent_background=”off” padding_mobile=”off” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on”][et_pb_row admin_label=”row” _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text admin_label=”Netbal” module_class=”activities” _builder_version=”3.27.4″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
Netbal
[/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Oefentye: Tweede en Derde Kwartaal 2017″ _builder_version=”3.27.4″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” use_border_color=”off”]
Oefentye: 1ste Kwartaal
Ouderdom | Afrigter | Mo | Di | Wo | Do |
o/7 | Margo le Roux, Andrea Vlok, Anelia du Plessis | 13:00 – 13:45 | 13:00 – 13:45 | ||
o/8 | Lürika van Dyk (A+B), Biance van Onselen (C+D) | 13:00 – 13:45 | 13:00 – 13:45 | ||
o/9 | Susan Louw (A+B), Dori-Ann Martin (C+D) | 13:00 – 13:45 | 13:00 – 13:45 | ||
o/10 A & B | Lize Fouche | 14:30 – 15:30 | 14:30 – 15:30 | ||
o/10 C & D | Mariëtte Preuss | 14:30 – 15:30 | 14:30 – 15:30 | ||
o/11 A & B | Tanya Pretorius | 14:30 – 15:30 | 14:30 – 15:30 | ||
o/11 C & D | Mignon Carstens | 14:30 – 15:30 | 14:30 – 15:30 | ||
o/12 A & B | Karlien Pretorius | 14:30 – 15:30 | 14:30 – 15:30 | ||
o/13 A & B | Petro le Roux | 14:30 – 15:30 | 14:30 – 15:30 | ||
o/13 C & D | Lee-Anne Gregg, Carla Rossouw | 14:15 – 15:30 | 14:15 – 15:30 |
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section][et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″ background_color=”#ffffff”][et_pb_row _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text _builder_version=”4.8.2″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” hover_enabled=”0″ use_border_color=”off” sticky_enabled=”0″]
NETBAL [Jaarverslag 2020]
Mini-netbal / Mini netball:
As gevolg van die nare koronavirus het daar geen mini-netbal vanjaar plaasgevind nie, maar hou hierdie spasie gerus dop in 2021, want as daar nou één ding is wat Covid ons geleer het, is dit om jou afstand te hou. Geen fluitjie gaan weer blaas vir obstruksie nie.
[A. DU PLESSIS]
SENIOR NETBAL/ NETBALL:
Net so met die afskop van die netbalseisoen, is ons planne vir 2020 in die wiele gery, deur die groot pandemieCovid 19!!
Maar darem nie sonder so klein proetjie van wat ons sou geniet nie…
Ons o.13-groep kon darem einde Februarie aan die Hopefield-dag gaan deelneem waar ons teen verskeie skole gespeel het en met groot glimlagte kon terugkeer huistoe a.g.v goeie resultate. Alle voorlopige A-spanne (o.10 – o.13) het net voor die vakansie en inperking ook ‘n heerlike dag by Paarl Meisiesskool geniet waar ons teen strawwe kompetisie ons eerste en enigste netbaldaggie gehad het.
Met die hoop dat inperking nie te lank sou duur nie het ons netbal-meisies tydens inperking nie net gerus nie. Ons het ‘n oefenprogram gevolg met die hoop dat ons fiks sal wees wanneer die seisoen dan ordentlik afskop. Ons het ook tydens inperking verskeie uitdagings gerig en lekker gesonde kompetisie tussen mekaar gekweek. Maar ag … inperking het te lank geduur en so het ons toe maar ook ons netbaltekkies in die kas gebêre met die hoop dat ons dit darem nog volgende jaar kan gebruik.
DUS – almal wat lief is vir netbal sien vreeslik uit na ‘n 2021-seisoen met baie hoogtepunte!!
[K. Pretorius]
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]